Laerskool

Baillie park

Naskoolsentrum
Terapeute
Klerewinkel
Omliggende Kleuterskole
Naskoolsentrum

Naskoolsentrum

Naskool@Baillies is ’n ten volle toegeruste naskoolsentrum op Laerskool Baillie Park se skoolterrein.  Dus geen strate om oor te steek of vervoerprobleme nie.

Dit word deur opgeleide onderwysers behartig wat streef daarna om ’n veilige versoring vir u kind te bied terwyl hy/sy huiswerk doen of besig is met buitemuurse aktiwiteite.

Die kinders is in graad verband ingedeel in ’n lokaal met ’n ‘juffrou’. Daar is bepaalde studietye, maar die hele middag is beskikbaar indien ’n kind buitemuurse aktiwiteite het en nie die betrokke tyd in die studieklas kan wees nie.

Tye weeksdae is vanaf skooluitkom tot 17:15.

Skoolvakansies 07:15 – 17:15.

Ons is gesluit tydens die volle Desembervakansie.

Vir enige navrae skakel gerus ons Naskoolhoof op 066 360 9861 of naskool@bailliepark.co.za en cc ook asb admin@bailliepark.co.za.

Rekeningnavrae is by die finansieskantoor op 018 290 5377 of finansies@bailliepark.co.za. 

Beleid en Riglyne
Naskoolfooie
Terapeute

Terapeute

Laerskool Baillie Park beskik oor die dienste van ’n Arbeisterapeut, Spraakterapeut en Opvoedkundige Sielkundige.  Die klasonderwysers raak bewus van probleme wat vordering belemmer gedurende die klas-situasie en met assesering en sal dan dit met die leerders se ouers bespreek om die nodige hulp te bekom.

Klerewinkel

Klerewinkel

Die skool beskik oor ‘n goeie voorraad gebruikte skoolklere teen baie bekostigbare pryse.

Klerebank tye is:  07:30 – 13:00 daagliks.

Betaling geskied in die finansiële kantoor.

Verlore klere word in die kantoor gehou en elke Donderdag geneem na die klerebank waar dit weer verkoop kan word.  Maak seker klere is mooi en duidelik gemerk dat u u kind se klere weer kan opspoor.

Verlore kosblikke en waterbottels word geneem na die kombuis.

Skenkings van skoolklere, skoene en tasse word verwelkom.

Omliggende Kleuterskole

Omliggende Kleuterskole

Laerskool Baillie Park se primere voedingskleuterskool is Woel en Werskaf Kleuterskool. 

Vir meer inligting besoek www.woelenwerskaf.co.za of kontak hul gerus by 018 290 5851 of admin@woel.co.za.

Woel en Werskaf Kleuterskool
Rocherstraat 24
Baillie Park
Potchefstroom

Ander kleuterskole in ons omliggende area is:

Byenes Speelskool
084 588 8950
Du Plessisstraat 13
Baillie Park
Potchefstroom

De Land Kleuterskool
072 274 6330
Hoek van Thabo Mbeki en Leivoorlaan
Potchefstroom

Kabouterwoud Kleuterskool
082 691 5405
Hattinghstraat
Baillie Park
Potchefstroom

Klein Kabouters Kleuterskool
082 891 5380
MC Rooderylaan 276
Vyfhoek
Potchefstroom

Lorraine’s Little School
084 519 2049
Neethlingstraat 20
Baillie Park
Potchefstroom

Little Leaders
076 199 4898
Rocherstraat 17
Baillie Park
Potchefstroom

Meraki Kleuterskool
063 008 2681
Buskusstraat 38
Potchefstroom

Q-Sorg Kleuterskool
082 712 6294
Bizetlaan 12
Van der Hoff Park
Potchefstroom

Sunnyside Kleuterskool
072 896 4783
Mc Rooderylaan 522
Vyfhoek
Potchefstroom

Tjokkerplaas Kleuterskool
083 282 7435
Potchefstroom Rural 1
N12
Potchefstroom

Wikkellyfies
072 015 4273
Scorgiestraat
Baillie Park
Potchefstroom

Aflaaibare
Dokumente

Facebook

Woel en Werskaf

D6 Kommunikeerder

©2022 Kopiereg - Alle regte voorbehou Laerskool Baillie Park | GSD Group | The Web People...

  • Tuis
  • Ons Skool
  • Personeel
  • Akademie
    • Gr. R
    • Grondslagfase
    • Intermediêre Fase
    • Senior Fase
  • Aflaaibare Dokumente
  • Ondersteuningsdienste
  • Bemarkings Video’s
  • Galery
  • Kontak Ons
Menu
  • Tuis
  • Ons Skool
  • Personeel
  • Akademie
    • Gr. R
    • Grondslagfase
    • Intermediêre Fase
    • Senior Fase
  • Aflaaibare Dokumente
  • Ondersteuningsdienste
  • Bemarkings Video’s
  • Galery
  • Kontak Ons