...
 
 
   

GRAAD 1 - INSKRYWINGSVORM EN PAKKET 2019

Inskrywingsvorm 2019
Inskrywingsvorm 2020

Graag stel ek aan u die graad 1 -pakket  bekend vir 2019
Pakkette kan bestel word by mevrou Elmarie Warren by 018 290 5377

Koste R500 - Dit sluit alle skryfbehoeftes in wat die kind benodig

Die pakket is deur die personeel saamgestel en is reeds vanaf middel Augustus by die skool beskikbaar.

   
INGESLUIT IN DIE PAKKET: MERK ALLES DUIDELIK ASSEBLIEF
4 Staedtler HB potlode / Faber Castell - maak asb seker van fabrikaat
1 Skerp Rondepunt skêr
1 pak van 12 uitdraaikryte  - Mon Ami (hou in oorspronklike verpakking)
1 pak van 12 oliepastelle  - Pentel 66mmx9mm (hou in oorspronklike verpakking)
1 A3 - 32 bladsy kunsboek (trek asseblief oor met geskenkpapier)
3 stafies gom - Amos
6 witbordmerkers - Penflex
1 witbord (A4) met bordveër (40mmx50mm)
1 lugdigte houer met klei - 250g
1 pakkie vetkryt - 10-11mm
1 dun inkleurboek - 24bl
1 A4 96 bladsy hardebandboek oorgetrek met geskenkpapier en naam op, word vir boodskappe en huiswerk gebruik
1 legkaart (meer 50 stukke) elke stukkie gemerk
1 pakkie met 100 "Unifix" tellers - elkeen afsonderlik gemerk
100-telkaart waarop tellers pas
1 tennisbal
1 springtou
1 Denimsakkie vir boeke A4
1 pakkie van 12 lang inkleurpotlode - Staedtler
1 skerpmaker met houer
1 sagte wit uitveër
1 liniaal (30cm)
2 pakkies Tower kolletjie plakkers, enige kleur behalwe swart / wit, 10mm
 

UITGESLUIT BY DIE PAKKET: MERK ALLES DUIDELIK ASSEBLIEF

1 boks sneesdoekies / tissues (seuns + dogters)
1 Vloeibare handeseep (seuns + dogters)
Dogters ekstra - Handy Andy vir klas, 1 botteltjie/blikkie toilet reukweerder, 1 groot pennesakkie GEEN "space case" nie.
Seuns ekstra - Domestos of lugverfrisser vir badkamer, boksie pleisters, 1 groot pennesakkie GEEN "space case" nie.
NB - R400 BOEKGELD
EENMALIGE BETALING OP DIE DAG WAT DIE SKOOL BEGIN. PLAAS IN KOEVERT MET KIND SE NAAM DAAROP. BRING SAAM NA OUERAAND.

 

   
 
 
                 

 
  Geskiedenis
Personeel
Skooldrag en Gedragskode
Skoolreëls
Graad 1
Skoolfonds en Toelating
  Eksamenrooster
Leierstelsel
Wat ons Bied        
 

 

Die nuwe webtuiste word met trots ontwikkel en onderhou deur GSD Potch  - www.gsdpotch.com